Local newsNews

Hanteerder van Heidelberg kritiek na perd hom skop

Man doen skedelfraktuur op toe friesperd hom skop.

‘n 30-Jarige werker van ‘n plaas op die Vereeniging-pad is in ‘n kritieke toestand nadat ‘n vriesmerrie hom agter sy kop geskop het.

Die man is na plaaslike dokters in die dorp geneem, waarna Emer-G-Med se hulp ingeroep is. (Gaan loer hier meer oor die diens wat Emer-G-Med in Heidelberg, Nigel en Balfour bied. Ook by Heidelberg Volunteer Medics).

Volgens Elzona Meyer was die man se hartklop en asemhaling baie laag en die span het dadelik met noodbehandeling begin. As gevolg van die erns van sy toestand is besluit om hom met die hulp van ‘n Netcare lugambulans na Alberton te vlieg.

 

Emer-G-Med is the only registered private service provider based locally for Heidelberg, Nigel and Balfour area.

 

 

  • In die nasionale media is daar verkeerdelik berig dat dit ‘n vrou is wat deur die perd geskop is.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button