Local newsNews

Die dag na die Vloed: opruiming begin

Die vloed wat gisteraand deur Heidelberg Sentraal gewoed het, het sy tol geëis.

Opruiming het in alle erns begin ná gisteraand se stortreën en meegaande vloede wat veral deur Heidelberg Sentraal gewoed het.

Sover bekend, is geen lewens geëis nie. Twee honde in onderskeidelik in Pretoriusstraat en in Jordaanpark deur die water meegesleur.

Vir ‘n gallery van gisteraand se foto’s, gaan na https://www.citizen.co.za/heidelberg-nigel-heraut/20637/strate-en-huise-word-riviere-na-stortreen/

Dit het intussen aan die lig gekom dat Johnny Hall van Rensburg in Heidelberg sedert die vloede vermis word. Sien hier meer: https://www.citizen.co.za/heidelberg-nigel-heraut/20715/have-you-seen-this-man-2/

 

 

Gaan loer hier vir ‘n fotogallery van die opruiming en skade wat aangerig is:

Related Articles

Back to top button