NewsSchools

Andries Vermeulen vermaak gaste in Volkieland

Pittige Weskus sêgoed laat gehoor skaterlag.

Andries Vermeulen, sanger, komediant en storieverteller van Namakwaland, het gaste van Hoër Volkskool aan sy voete gehad met sy pittighede.

1

Piet Coetzer (ontwikkelingskoördineerder) van Hoër Volkskool het aan gaste gesê dat groot nuwe ontwikkelinge by die skool aan die gebeur is.

2

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hy sê toe hy verlede jaar die nuwe hoof van Volkskool, Mnr Hennie Pieterse ontmoet het, het hy geweet Volkskool gaan nuwe hoogtes bereik.

Gaste is op ‘n driegang maaltyd met potjiekos as hoofgereg deur die hotelskoolspan onder leiding van Mev Marijke Steyn trakteer.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button