Local newsLocal sportNewsSport

Heidelberg se GI Janes netbalspan in aksie

Netbal toernooi nou aan die gang by Weermag-bane.

Netballiefhebbers kan gerus ‘n draai by die Suid-Afrikaanse LeĂ«rgimnasium maak waar Heidelberg se twee GI Jane-spanne vanoggend teen Balfour, Villiers en Grootvlei te staan kom.

Wedstryde het omstreeks 09:00 begin en sal teen 14:00 afgehandel wees.

2

 

Die GI Janes oefen elke Dinsdag en Donderdag van 18:00 tot 20:00 by die Weermag se bane. Vir meer besonderhede kan Leandré Botha by 081 077 3375 geskakel word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button