Local newsNewsBreaking News

Groot skade deur stormsterk wind

NIGEL - Groot skade is laatmiddag op 25 November deur stormsterk wind aangerig. Die wind is deur ‘n reuse stofstorm voorafgegaan. Talle bome, omheinings en advertensieborde het tydens die storm in die slag gebly.

 

IMG_8519 (Custom)

IMG_8515 (Custom)

NIGEL – Op verskeie plekke in die dorp is bome deur die sterk wind omgewaai soos by die Van Rensburg-gesin se huis in Scarborougweg, waar die gevalle boom ‘n gedeelte van die beton-omheining beskadig het.

 

IMG_8524 (Custom)

NIGEL – Die heining om Hoërskool John Vorster se sportgronde het ook gedeeltelik in die slag gebly tydens ‘n stormsterk wind op 25 November.

 

IMG_8526 (Custom)

NIGEL – ‘n Stormsterk wind het ‘n boom by Nigel High School omgewaai en ‘n gedeelte van die palisade omheining beskadig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto. More »

Related Articles

Back to top button