Local newsNews

Vurige opruiming

Polisie doen opruiming in Heidelberg middedorp en maan publiek om nie geld aan straatkinders te gee nie.

Heidelberg Polisie het ‘n georganiseerde opruimings aksie uitgevoer onder ‘n brug waar straatkinders bly. Talle spuitnaalde en ander rommel is deur die polisie vernietig. Inwoners van Heidelberg word gevra om nie vir die bedelende straatkinders geld te gee nie omdat dit veroorsaak dat die kinders op straat bly want die geld word gebruik om dwelms te koop en nie kos nie. Die straatkinders ontvang gereeld berading en het die opsie om na ‘n plek van veiligheid geneem te word.

Hier is die geval toe die polisie van die rommel aan die brand gesteek het.

Vir probleme in die sentrale sakekern kan die sektor patrollievoertuig by 071 675 7295 geskakel word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button