Local newsNews galleries

GALLERY: Markdag lok talle ondersteuners

Die GR Landmark en Voere se markdag het sowat 60 uitstallers op die dag gehad.

GR Landmark en Voere se markdag, wat Saterdag plaasgevind het, was deur talle inwoners en ander besoekers bygewoon.

Verskeie uitstallers het gesorg dat die volwassenes oorgenoeg gehad het om te sien maar daar is ook vir die jonger besoekers voorsiening gemaak in die vorm van ponieritte en springkastele.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button