KYK: Vossies geniet hul matriekafskeid

Die Vossies het tydens hul matriekafskeid op 29 September geskitter.

NIGEL – Hoërskool John Vorster het op 29 September hul matriekafskeid met ‘n gemaskerde bal geniet.

Marleu Jacobs, Jenna Klein, Elske Stander en Leonida Klein het die matriekafskeid geniet.
Exit mobile version