Hoër Volkskool het onlangs hul jaarlikse Mnr en Mej Volkie gehou, en kon met groot sukses die geleentheid die jaar aanbied.
Die volgende leerders kon aan die einde van die kompetisie wegstap met hul nuwe titels.
Die jaar se Mnr en Mej Volkie is immers De Wet Muller en Clarise Wucherpfenning.
Daniël Jordaan is as eerste prins gekroon waar Danel de Wet as eerste prinses gekroon is.
Die tweede prins is Rosco Rogers en die tweede prinses is Marli van Tonder
LJ Hay en Zené van der Merwe het met die Mnr Persoonlikheid en Mej Persoonlikheid titles onderskeidelik weggestap.
Dian la Grange en Miné Fourie is as Mnr Fotogenies en Mej Fotogenies onderskeidelik aangekondig.
You can read the full story on our App. Download it here.