GalleriesNews galleriesSchools galleries

Hoër Volkskool kroon nuwe Mnr en Mej Volkie

De Wet Muller en Clarise Wucherpfenning is die jaar as Hoër Volkskool se Mnr en Mej Volkie gekroon.

Hoër Volkskool het onlangs hul jaarlikse Mnr en Mej Volkie gehou, en kon met groot sukses die geleentheid die jaar aanbied.

Die volgende leerders kon aan die einde van die kompetisie wegstap met hul nuwe titels.

Die jaar se Mnr en Mej Volkie is immers De Wet Muller en Clarise Wucherpfenning.

Daniël Jordaan is as eerste prins gekroon waar Danel de Wet as eerste prinses gekroon is.

Die tweede prins is Rosco Rogers en die tweede prinses is Marli van Tonder

LJ Hay en Zené van der Merwe het met die Mnr Persoonlikheid en Mej Persoonlikheid titles onderskeidelik weggestap.

Dian la Grange en Miné Fourie is as Mnr Fotogenies en Mej Fotogenies onderskeidelik aangekondig.

Daniël Jordaan en Danel de Wet is die eerste prins en prinses.
LJ Hay en Zené van der Merwe is as die jaar se Mnr en Mej Persoonlikheid aangewys.
Miné Fourie is die jaar se Mej Fotogenies saam met Dian le Grange wat Mnr Fotogenies is.
Clarise Wucherpfenning en De Wet Muller is Mnr en Mej Volkie 2021 gekroon.
Rosco Rogers en Marli van Tonder is die tweede prins en prinses.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button