GalleriesNews galleries

GALLERY: Diere gereed vir aanneming

Hierdie diere is beskikbaar by die Heidelberg DBV vir aanneming.

Vir meer besonderhede skakel 016 342 4114 of besoek die perseel te Retiefstraat 1, Heidelberg.

Dougie is ‘n een-jarige wire-haired terrie-kruis.
Calita is ongeveer een jaar oud.
Nutmeg is ongeveer 12 weke oud.
Avril is ‘n nege-maande-oue kruisras.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button