Community galleriesGalleries

Heidelberg CANSA Relay for Life ‘n groot sukses

Kyk na al die foto’s van die dag hier:

CANSA Relay for Life wat Saterdag by die Suid-Afrikaanse Leërgimnasium in Heidelberg aangebied is, het nie net fondse ten bate van CANSA ingesamel nie, maar het kankerlyers, kankeroorwinnaars en diégene wat geliefdes deur kanker verloor het kans gegee om bymekaar te kom en hulle lief en leed te deel.

 

Die organiseerders sê hulle is gelukkig met die opkoms en hoop om dit ‘n jaarlikse instelling te maak.

 

Loer gerus na ‘n kort videogreep van die gebeurtenis hier:

 

 

Related Articles

Back to top button