Community galleriesGalleriesLocal newsNews

Goeie nuus uit verwoestende storm gebore

Laat asseblief reuse brulpaddas ('n bedreigde spesie) in vrede en respekteer rooi waarskuwingslint!

Die goeie nuus wat uit gisteraand se verwoestende storm gekom het, is dat Heidelberg nou ‘n lieflike dam in Stasiestraat (oppad na Eskort) gekry het.

 

Families het reeds vanoggend met hul kinders by die dam vol water baljaar. Die aanskoulike gesig was nog meer betowerend toe honderde brulpaddas in die poel water opgemerk is.

Inwoners word egter gemaan om nie die paddas op te tel of te steur nie aangesien tydsberekening gedurende die paringseisoen uiters belangrik vir dié bedreigde spesie is.

 

 

Rouxene Deysel from Gauteng Biodiversity Conservation is urging people not to disturb the breeding frogs by picking them up. Timing is everything to them. Please be considerate!

 

5

 

 

 

 

 

 

 

 

Die dam is nou juis om dié rede met rooi waarskuwingslint omhein, maar daar is nog heelwat inwoners wat hulle nie hieraan steur nie en steeds in die dam inloop en die paddas vang.

 

Related Articles

Back to top button