GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Goue Leeus kuier in Volkieland

Skool samel byna R70 000 in.

Jaco Kriel (kaptein) en Johan Ackermann (afrigter) van die Goue Leeus rugbyspan was die eregaste tydens Hoër Volkskool se sportdinee.

Elma Smit (SuperSport aanbieder) het onderhoude met die manne gevoer en die gaste het die geleentheid gehad om hulle met vrae te peper.

 

Verskeie rugby gedenkwaardighede is as fondsinsameling tydens die geleentheid opgeveil en die skool het daarin geslaag om by die R70 000 uit die aand te in.

Mev Marijke Steyn en haar Gasvryheidstudie leerders het vir heerlike geregte gesorg.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button