Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyle

Foto gallery: prettige kleurspel by Banana Boo se pretloop

NIGEL - HERAUT se lens het die kleurspel tydens U Build Nigel se verjaardagvieringe op 29 Augustus vasgevang.

Oud en jonk het aan die vrolike pretloop wat deur Banana Boo georganiseer is, deelgeneem endie ontploffing van kleur het vir groot vermaak onder pretlopers gesorg.

Kleur was aan die orde van die dag die pretloop is met die strooi van kleurvolle poeier deur deelnemers opgevrolik.

Met ‘n groep junior Khoi San dansers in die voortou, het die pretloop by die parkeerterrein voor Shoprite Nigel afgeskop. Hulle het later by U Build Nigel se verjaardagvieringe aangesluit waar die dansers ‘n vertoning gelewer het.

Related Articles

Back to top button