EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Heidelberg en Nigel se dagboek

These are the latest events happening in and around Heidelberg and Nigel.

HEIDELBERG

The Heidelberg Heritage Association reveals blue plaques for 100 heritage sites in and around Heidelberg every Friday at 12:00. For more information, contact Tony Burisch on 072 460 9663.

• Die Suikerbos Aftree-oord hou elke tweede week op Donderdae om 17:00 ’n gratis fliek by die oord. Gaste kan R10 betaal vir ’n pakkie springmielies en ’n koeldrank. Bring die kinders en die oumas en oupas saam. Gaste hoef nie vooraf te bespreek om die fliek by te woon nie.

Vir meer inligting stuur ’n epos na socialw@suikerbosoord.co.za

March 24

Nataniël will perform in concert in aid of the Lesedi Community Centre at 19:00. The event will be held at Hoër Volkskool in Heidelberg. Costs are R275 per person and no children under the age of 15 will be allowed.

For bookings or more information, contact 084 854 1897 or send an email to lezanne@heidelberglcc.ngo

NIGEL

Die Heigel Fotoklub vergader elke tweede Woensdag om 18:30 by die Nigel Tennisklub. Vir meer inligting, kontak Francois van Jaarsveld by 083 659 9657.

• Ferryvale Parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Jim Fouché Park plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die roete saam te kom geniet. Vir meer inligting besoek Ferryvale Parkrun se Facebook-blad.

Related Articles

Back to top button