Volksool leerders praat ’n hond uit ’n bos
Redenaars van Laer Volkskool het onlangs tydens ’n interne kompetisie geskitter.
Op 21 en 22 Februarie het Laer Volkskool hulle interne redenaars kompetisie gehad om die beste redenaars per graad te kroon.
Die volgende leerders het uitgestaan en in elke graad die eerste drie plekke ingeneem (derde plek word eerste aangedui, daarna die tweede plek en dan die wenner):
• Graad Een: Marnitz Rabie, Sebastian Martin en Hendré de Wet
• Graad Twee: Lilly-Ann Potgieter, Klarabelle Coetzee en gesamentlik Bea Kuhl en Lilly-Ann Potgieter
• Graad Drie: Amoné Roos, Jané Ernst en gesamentlik Liela Joubert en Raychel Pereira
• Graad Vier: Stefan Swanepoel, Lizé Labuschagne en Devin Botha
• Graad Vyf: Mala van Jaarsveld, Suané Matthews en Mieka Rabi
• Graad Ses: Armin Griebenow, Megan Marais en Divan Kotze
• Graad Sewe: Christian Theron, Milan Rautenbach en Ankia Meyer