Local newsNews

Volkies neem deel aan skouspel

Die wenners sal later in die jaar aangewys word.

Twee leerders van Hoër Volkskool, De Wet Muller (Mnr Volkie 2021) en Clarice Wucherpfenning (Mej Volkie 2021), gaan aan die Mnr en Mej Vaaldriehoek Skole 2022 geleentheid deelneem.

Die wenners sal later in die jaar aangewys word. Inskrywings word ontvang vir die skouspel van reg oor die Vaaldriehoek en mededinging is straf en beoordeling word streng nagekom.

Clarice Wucherpfenning.

Skole wat deelgeneem het, is Volkskool, Vereeniging Gimnasium, Hoërskool Driehoek, Hoërskool Transvalia, Hoërskool Sasolburg High School, Hoërskool Vanderbijlpark, Hoërskool Dr Malan, General Smuts High School, Hoërskool Drie Riviere, Riverside High School en Hoërskool Overvaal.

De Wet Muller.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button