Local newsNewsSchools

Graad eens reeds trotse Sagies

Hannes Visagie se Graad Eens is gereed vir die grootskool.

NIGEL – Laerskool Hannes Visagie se nuwe Graad Eens is opgewonde en gereed vir die jaar wat op hulle wag.

Sunette Louw se seun, Malan, is vanjaar in Graad Een by Laerskool Hannes Visagie.
Given Witbooi was opgewonde om met sy klasmaats te begin speel en kuier.
Amoré van Aardt het lekker gesit en inkleur op haar eerste dag in die grootskool.
Su-Mari Laubscher sien uit na die skooljaar wat voorlê.
Dancu van Dyk het met ‘n glimlag gesit en wag om te begin nuwe dinge leer.
Ruan Kapp met sy renoster teddiebeer is gereed vir klas.
Lize van Rooyen met een van haar Graad Een-leerders, Barend Prinsloo. Trevan Miller, ‘n mede-klasmaat sit agter hom.

Related Articles

Back to top button