Atlete laat waai
Die atlete het die eerste byeenkoms van die seisoen ten volle benut.
HEIDELBERG – Die atlete van die Suikerbosrand Atletiekklub het op 8 Mei hul landloop seisoen by die Vaal Universiteit van Tegnologie afgeskop.
LEES OOK:
Laerskool AG Visser se steratlete beloon
Dit was die eerste AVD (Atletiek Vaal Driehoek) byeenkoms van die seisoen.
Die uitslae was soos volg:
Meisies o-11 (3km):
• Anneke Smuts (4de); Natalie Bolton (5de).
O-13 (3km):
• Gabriella Roos (3de)
O-14 (4km):
• Katelynn van Wyk (1ste)
O-15 (4km):
• Lohané Aucamp (6de)
O-16 (4km):
• Meceila Brits (1ste)
• Abby van As (6de)
Seuns o-10 (2km):
• Adriaan Coetzee (1ste); Hendrik Swanepoel (2de); Evan Smith (3de)
O-11 (3km):
• Triston van Wyk (3de)
O-12 (3km):
• Rickus Bornman (9de)
O-13 (4km):
• JP Delport (1ste); Francesco Conte (4de); Jason Brits (12de)
O-14 (4km):
• Schalk Brits (6de)
O-15 (4km):
• Anton Button (5de); Jared Ellerbeck (8ste)