Home/News/Local news/Volkies help eerste hoof se graf skoonmaak Local newsNews Volkies help eerste hoof se graf skoonmaak Laer Volkskool se leerders het verlede Vrydag die eerste skoolhoof van Volkskool, TA Donges, se graf gaan skoon en netjies maak. April 22, 2021 Nadia van Staden Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die leerders kon na harde werk spog met die skoon en netjiese graf. Die graf het nie meer goed daarna uitgesien nie en die leerders het moue opgerol en gehelp.Een van die skool se doelwitte is om uit te reik na die gemeenskap en so die gemeenskap te ondersteun. April 22, 2021 Nadia van Staden Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print