KYK: Plaaslike student sê hy wil terug kampus toe

KYK: Luther Baaitjies van Nigel is 'n derdejaar Ekokonie- en Handelstudent aan die Noordwes Universiteit Potchefstroom en sê hy mis die kampus en studente-aktiwiteite gedurende die grendelgreep en wil terug universiteit toe.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto. More »
Back to top button