Local newsNews

Kom geniet Die Heritage Museum se tweede mark en karnaval dag!

25 Mei 2019 is die tweede mark en karnaval dag by Die Heritage Museum.

Met musiek, stalletjies en lekker kos saam met ʼn tuis gebroude bier beloof die dag om weer soos die eerste dag wat gehou was 27 April 2019, ʼn groot sukses te wees.

 
Alhoewel Reefsteamers se trein weens tegniese redes ons nie gaan besoek op die 25ste Mei nie gaan die opwinding nie gedemp word nie.

 
Kom kyk na 45 stalletjies, die Ratanda Gumboot dansers en n lekker boere orkes, kom sit in die winter sonnetjie en geniet die geselskap soos net Heidelberg dit kan bied.

 

 

Volg ons op:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button