Local newsNews

Kom besoek Fedauto Ford Heidelberg vir die Nuwe Ford Ranger bekendstelling

Toetsbestuur die nuwe 2019 Ford Ranger en Everest!

Terwyl pappa die nuwe Ford Ranger Wildtrack toetsbestuur kan die kinders op die springkasteel baljaar en mamma ‘n worsrol geniet. Die nuwe Everest asook die nuwe Ecoboost sal ook beskikbaar wees vir toetsbestuur.

Hier is ‘n voorsmakie wat verwag kan word hier by die bekendstelling.

Kom geniet die dag saam met die puik span van Fedauto.

Vir meer inligting kan Fedauto Ford Heidelberg geskakel word by 016 341 7111.

Volg ons op:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button