NewsSchools

Hoërskool John Vorster se spelers maak slim skaakskuiwe

Ses van Hoërskool John Vorster se skaakspelers het op 4 en 11 Mei by Veritas College in Springs aan die D5 skaakproewe deelgeneem.

Ses van Hoërskool John Vorster se skaakspelers  het op 4 en 11 Mei by Veritas College in Springs aan die D5 skaakproewe deelgeneem.

 
Damiand Davis het sewende geëindig en is in die D5-span opgeneem. Hy gaan op 25 Mei aan die Gauteng skaakkampioenskappe te Pretoria skougronde deelneem.

 

Volg ons op:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button