NewsSchools

Sagies se rugbybulle in Valkespan opgeneem

Laerskool Hannes Visagie spog met twee Valke-spelers.

Lamond Baaitjies en Dean Last (albei Graad-6 leerders) is tot die o/12 Valke Rugbyspan verkies na afloop van rugbyproewe wat op 3 en 4 Mei te Hoërskool Dr Malan in Vereeniging plaasgevind het.

 

Volg ons op:

Related Articles

Back to top button