Nie minder nie as 25 atlete van Volkskool gaan aan die Gauteng Kampioenskappe op 8 Maart deelneem.
Hulle is Danielle Verwoerd (o/17-meisies 800m), Nkanyezi Gwebu (o/17-meisies 3000m), Annericke Bornman (o/15-meisies 800m en 1500m), Meagan Thompson (o/18-meisies 200m en 400m), Danielle Mostert (o/19-meisies 400m hekkies en 100m hekkies), Ellané van Tonder (o/17meisies 400m hekkies), Janca Fouché (o/17-meisies 100m en 100m hekkies), Jané Botha (o/17-meisies 200m), Bianca Erasmus (o/17-meisies hoogspring), Favour Umeh (o/17-meisies hoogspring en verspring), Pieter Kriel (o/15-seuns 100m en 200m), Wian Wiersma (o/19-seuns 200m en 400m), Nihann Botha o/15-seuns 800m), Caitlin Langner (o/19-meisies spiesgooi), Robinn Thorburn (o/17 -meisies 200m en 400m), Johan Groesbeek (o/19-seuns 110m hekkies en 400m hekkies), JC van Tonder (o/15-seuns 100m hekkies, 300mH hekkies en 400m), Troepie vd Schyff (o/17-seuns 200m), JJ du Plessis (o/17-seuns verspring en 100m), Henco Storm (o/19-seuns 100m) en Ruan Claassens (o/17-seuns gewigstoot, skyfwerp en hoogspring).
Die Gauteng Kampioenskappe vind op 8 Maart by die Pilditch Stadion in Pretoria plaas.
Read Also -> Hoër Volkskool as top-presterende skool in distrik gekroon
Volg ons op: | ||