Local newsNews
Annetjie (70) boek meeste patrollies
Heidelberg Gemeenskap Polisie Forum (GPF) Sektor 2 Sentraal se voorsitter, Dr Steven Olivier het op 21 Januarie ‘n toekenning aan Annetjie van Waardenburg (70) oorhandig.
HEIDELBERG – Heidelberg Gemeenskap Polisie Forum (GPF) Sektor 2 Sentraal se voorsitter, Dr Steven Olivier het op 21 Januarie ‘n toekenning aan Annetjie van Waardenburg (70) oorhandig.
Hierdie oorhandiging is gedoen om haar te vereer vir die hoeveelheid patrollies wat Annetjie gedurende November en Desember gery het.
Sy het haar deel gedoen om Heidelberg te beveilig.
Indien jy wil aansluit by die GPF, skakel Steven Olivier 082 570 2660.
Follow us on: | ||
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.