NewsSchools

Atlete blink vroeg-vroeg uit

Laer Volkskool

Laer Volkskool se atlete het hul slag tydens die afgelope drie byeenkomste gewys. Die laaste byeenkoms waar Volkies teen Laerskool Emfuleni meegeding het, het geen nuwe rekords opgelewer nie.

Tydens die kragmeting teen Laerskool Christiaan Beyers op 15 Januarie het atlete van Laer Volkskool  nuwe rekords opgestel en vir spogvertonings gesorg.
Adele Venter het in die o/12 meisies gewigstoot item ‘n rekord van 9.61m verbeter na 10.85m. Marcel Coetzee is ‘n o/13 seun wat met verspring 5.07m gespring het.

 

Marcel Coetzee van Laer Volkskool het op 15 Januarie in ‘n kragmeting met Laerskool Christiaan Beyers  in die o/13 seuns 5.07m in verspring aangeteken.

 

Adele Venter het op 15 Januarie tydens ‘n atletiek byeenkoms tussen Laer Volkskool en Laerskool Christiaan Beyers in die o/12 meisies gewigstoot item die rekord van 9.61m na 10.85m verbeter.

 

Follow us on:
Facebook Twitter

Related Articles

Back to top button