Heidelberg GPF funksioneer beste uit 142 polisiestasies

Heidelberg GPF wys res van Gauteng hoe dit gedoen word.

Heidelberg Gemeenskap Polisie Forum (GPF) is deur Generaal-majoor  Girlie Mbele as die beste GPF vir 2018 (asook 2017) in die Ekurhuleni East Cluster; asook die beste funksionerende GPF in Gauteng uit 142 polisiestasies vir die laaste twee kwartale aangewys.

Skakel David van As (vise-voorsitter van die GPF) by 083 391 5448 vir meer inligting oor hoe om betrokke te raak.

 

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

Related Articles

Back to top button