MunicipalNews

DA in Lesedi beset binnekort hul eie kantoor in sentraal Heidelberg

Die DA in Lesedi is opgewonde oor die feit dat hulle binnekort hul eie kantoor in die sentrale dorpsgebied sal hê.

HEIDELBERG – Die DA in Lesedi is opgewonde oor die feit dat hulle binnekort hul eie kantoor in die sentrale dorpsgebied sal hê.

Volgens Sieg Paul – DA raadslid wyk 10, word die kantoor wat in die Forum-gebou in Voortrekkerstraat (oorkant Laer Volkskool) geleë is, eersdaags amptelik ingewy.

Vir meer besonderhede, skakel 016 100 0145 of 076 888 33354 gedurende kantoorure.

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button