NewsSchool sportSchoolsSport
Laerskool Hannes Visagie Graad 6-leerder Rael du Plessis
Laerskool Hannes Visagie Graad 6-leerder Rael du Plessis het haar skool tydens die South African Equestrian Association (SANESA) byeenkoms gedurende Augustus verteenwoordig, waar sy aan twee dissiplines, show jumping (skouspring) en Western Mounted Games deelgeneem het.
Laerskool Hannes Visagie
NIGEL – Laerskool Hannes Visagie Graad 6-leerder Rael du Plessis het haar skool tydens die South African Equestrian Association (SANESA) byeenkoms gedurende Augustus verteenwoordig, waar sy aan twee dissiplines, show jumping (skouspring) en Western Mounted Games deelgeneem het.
Volg ons op: