Local newsNews

Geliefde lid van Heidelberg gemeenskap in hospitaal

Sonja Scholtz, voorsitter van die Protea tak van die Koekversierdersgilde, is op 12 Oktober opgeneem met ‘n hartaanval in die Chris Hani Baragwanath Hospitaal.

HEIDELBERG – Sonja Scholtz, voorsitter van die Protea tak van die Koekversierdersgilde, is op  12 Oktober opgeneem met ‘n hartaanval in die Chris Hani Baragwanath Hospitaal.

Volgens haar pa Ben Jacobsz mag sy nie in die hoësorgeenheid ‘n selfoon by haar hê nie.

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

Related Articles

Back to top button