School sportSport

Vossies se sportsterre blink uit in tennis en landloop

Laerskool Tini Vorster Nigel

Nege atlete van Laerskool Tini Vorster is in die Suid-Afrikaanse klub landloopspan opgeneem wat op 8 Oktober aan die nasionale byeenkoms in Port Elizabeth gaan deelneem. Hulle is Jané Wepener, Biehan Wepener, Adrian Botha, Deseré Steynberg, Rickus Bornman, Quintin Botha, Lehané Aucamp, Luné Wepener en Giovanni Coetzee.

 

Hier is die D5-landloopspan wat op 1 September aan die Gauteng Landloop byeenkoms deelgeneem het: Keegan van der Merwe, Desereé Steynberg, Luné Wepener, Quintin Botha en Adrian Botha.

 

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button