Local sportSport

Laerskool Tini Vorster het hope talent

 

Laerskool Tini Vorster het hope talent
Hier is Laerskool Tini Vorster se krieketuitblinkers. Michael Doubell en Keane Duckitt is in die o/13 Blesbokspruit krieketspan opgeneem en het ook gekwalifiseer vir deelname aan die provinsiale proewe (Easterns) wat later vandeesmaand plaasvind. Handerik Deyzel is tydens die o/13-krieketproewe wat op 9 Augustus by Hoërskool Hugenote plaasgevind het, vir die Oos-Transvaalspan gekies wat vanaf 3 tot 6 Oktober aan die krieket Bokkieweek in Vereeniging gaan deelneem.

 

Laerskool Tini Vorster het hope talent
Deseré Steynberg, Keegan van der Merwe, Adriaan Botha, Quintin Botha en Luné Wepener is Laerskool Tini Vorster se langasems. Hulle het tydens die D5-landloopbyeenkoms op 24 Augustus vir die Gauteng landloopkampioenskappe wat op 1 September by Hoërskool Suiderlig in Vereeniging plaasgevind het, gekwalifiseer.

Related Articles

Back to top button