Local newsNews

Kyk wie kuier in Heidelberg!

Bekende Afrikaanse akteur knoop geselsies aan by Victorian Sentrum.

Heidelbergers het eers verbaas opgekyk en toe gille van plesier geskree toe niemand anders nie as Afrikaanse akteur en musiekman Lieb Bester vanoggend in die gange van die Victorian Sentrum gestap het.

Lieb is nader geroep en moes eers vir foto’s poseer en geselsies aanknoop wat hy met ‘n vriendelike glimlag gedoen het.

Hy het aan HERAUT gesĂȘ dat hy by sy broer Nico kuier.

 

Lieb Bester gesels met oudbokser Jimmy Abbott by die Wimpy in die Victorian Sentrum.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button