Local newsNewsBreaking News

Strate en huise word riviere na stortreën

Chaos in Heidelberg se middedorp.

Heidelberg se middedorp is in chaos gedompel na die derde stortreën sedert 13:00 vanmiddag die dorp getref het. Mense is in hul huise vasgekeer, strate in riviere omskep en heinings en mure het omgeval.

 

Heidelberg se GPF lede, Heidelberg Medic Volunteers, Danie Knoetze van Safari Panneelkloppers en ander nooddienste werk onverpoos om te verseker dat almal veilig is.

 

Die watervlakke het nou begin daal en dit lyk of daar tot dusver geen lewensverliese is nie.

 

Most parts of Ratanda, especially wards 2, 3 and 5 were also badly hit by the adverse weather conditions to such an extent that many house roofs were blown away. Electrical cables, poles and boxes were also affected and Lesedi Local Municipality decided to turn off the electricity supply for safety reasons.

See here for a photo gallery of the night’s events:

 

 

Related Articles

Back to top button