Local newsNewsBreaking News

Vreesaanjaende gesig in Grootvlei

Lyk soos tornado wat op dorp afstuur.

Dié foto van wat soos ‘n tornado lyk, het inwoners van Grootvlei op hol. Dit het so teen 15:00 gebeur en mense wat in ‘n nabygeleë gebou werk, het dit afgeneem.

Dit blyk egter dat die storm in itensiteit afgeneem het en nie enige noemenswaardige skade aangerig het nie. Volgens Adjudant Offisier André van der Lith (woordvoerder) van Grootvlei SAPD het dit net so vinnig as wat dit verskyn het, weer verdwyn.

 

 

 

IMG-20161115-WA0005

Related Articles

Back to top button