CrimeNews

Pretrit loop op fiasko uit

Pa se ''geleende'' kar bring jongelinge in moeilikheid.

Twee jong manne (waarvan een nog op skool is) is in groot moeilikheid nadat hulle hul pa se voertuig “geleen” het, dit vir ‘n ‘spin’ gevat en dit op sy dak geëindig het.

 

2

Die voorval het omstreeks 13:30 vanmiddag in Benzstraat (naby Albertstraat) gebeur. ‘n Omstander het die manne sien weghardloop ná die ongeluk en die polisie geskakel.

Die twee is deur Heidelberg polisie by hul huis opgelaai en die pa is van die voorval in kennis gestel.

 

Related Articles

Back to top button