CrimeLocal newsMunicipalNewsBreaking News

Skokfoto’s: so bemors Nigel se jorse die dorp

NIGEL - Die dorp se morsjorse doen hul uiterste om van die dorp en sy agterpaaie ‘n rommelhoop te maak.

Rommelstrooi en roofstort blyk vir menige inwoners ‘n aanvaarbare tydverdryf te wees. Enige iets van huishoudelike gemors, bourommel, tuinafval en selfs dooie troeteldiere word openlik op die ou Heidelbergweg agter The Angelo Mall en vir kilometers langs die Blesbokspruit in die veld gestort.

IMG_1371 (Custom) IMG_1367 (Custom)

Bykans enige plek waar van die grondpad afgetrek kan word, word vir onwettige storting aangewend. Dit is duidelik dat die gratis stortingsterrein vlak by die dorp geïgnoreer word.

IMG_1412 (Custom) IMG_1403 (Custom) IMG_1404 (Custom) IMG_1406 (Custom) IMG_1407 (Custom) IMG_1410 (Custom)

Hy meen ook dat die onwettige stortingsprobleem by wyse van gereelde patrollies deur Nigel Metropolisie aangespreek moet word.

“Die Grondwet bepaal dat elkeen ? reg op ‘n veilige en skoon omgewing het, maar hierdie reg word deur onwettige storting bedreig. Omgewingsbesoedeling en die bedreiging van mense se gesondheid is ‘n ernstige misdryf wat deur die toepaslike owerheid aangespreek moet word,” het Marius sy mening gelug.

Hy het bygevoeg dat lede van Nigel GPF die area nou gereeld patrolleer en dat oortreders wat betrap word, aan die kaak gestel sal word.

Dié mooi stuk oop veld agter Noycedale het byna oornag in ‘n stortingsterrein verander waar enige iets van bourommel, huishoudelike gemors en tuinafval gestort word.
Dié mooi stuk oop veld agter Noycedale het byna oornag in ‘n stortingsterrein verander waar enige iets van bourommel, huishoudelike gemors en tuinafval gestort word.
‘n Vergeefse poging deur bekommerde inwoners om die area langs die Blesbokspruit skoon te hou, word geïgnoreer. Nigel Metropolisie het inwoners egter gewaarsku dat oortreders wat gevang word vir onwettige storting, swaar boetes opgelê sal word.

Enige iets van huishoudelike gemors, bourommel, tuinafval en selfs dooie troeteldiere word openlik op die ou Heidelbergweg agter The Angelo Mall en vir kilometers langs die Blesbokspruit in die veld gestort. Blesbokspruit loop self deur morsjorse deur!

IMG_1391 (Custom)

Bekommerde inwoners soos Marius Swanepoel sê dit grief hom om te sien hoe die buitewyke van ‘n mooi dorp soos Nigel deur sy eie inwoners bemors word. Hy meen dat streng boetes aan oortreders opgelê behoort te word.

Related Articles

Back to top button