Local news

Balfour Gekombineerde Skool vaar goed op die gholfbaan

Die jong gholfspelers se voorbereiding het vrugte afgewerp.

Balfour Gekombineerde Skool se laerskool gholfspan het op 14 Oktober hul eerste liga wedstryde in die Hoëveld Bonde Liga gespeel.

Die seuns eerste span het in die Zero liga ‘n tweede plek behaal en in die IPS liga ‘n derde plek.

Die seuns tweede span het in die Zero- sowel as die IPS liga ‘n vyfde plek behaal.

Die dogters gholfspan het by die Zero- sowel as die IPS liga as wenners weg gestap.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button