Local newsSport

Rosslee maak golwe in die swembad

Plaaslike swemmer maak medaljes bymekaar.

FC Rosslee (13) het onlangs met goeie welslae aan die Oos-Gauteng Winter Swem Kampioenskappe deelgeneem.

Die byeenkoms het by die St Benedict’s College Binnenshuise Swembad plaasgevind.

Rosslee het sy staal getoon en in sewe items goud verower en in een item ‘n silwer.

Die items waar Rosslee goud verower het was 50m vryslag, 50m rugslag, 100m rugslag, 200m rugslag, 50m vlinderslag en 100m individuele wisselslag. In die 100m vryslag het Rosslee ‘n silwer medalje losgeswem.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button