GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Volkies rugby skitter teen Brits

Netbal en hokkie het opdraande stryd.

Hoër Volkskool se sportspanne het gister in ysige koue teen die spanne van Hoërskool Brits in die NWU Super reeks te staan gekom.

Die uitslae is soos volg: Rugby – eerstes wen 33-12, tweedes speel gelykop 12-12, o/16A speel gelykop 19-19, o/15A wen 7-0, o/14A wen 68-0 en o/14B wen 50-0.

Netbal – eerstes verloor 12-20, tweedes verloor 5-13, o/17A verloor 14-19, o/16A wen 26-6, o/15A verloor 6-15, o15B verloor 2-14, o/14A verloor 12-14 en o/14B speel gelykop 8-8.

Hokkie – eerstes verloor 0-3, tweedes wen 2-1, o/16A speel gelykop 2-2, o/15A verloor 0-11 en o/14A wen 1-0.

Die seunshokkie se seniorspan verloor 0-2.

Sien hier ‘n galery van foto’s:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button