Sport

Volkskool wen eerste derby

Volskool en Hugenote gaan jaarliks 'n derby teen mekaar speel.

Hoër Volkskool, Heidelberg en Hoërskool Hugenote Springs het op 20 Julie ‘n nuwe baadjie saam oorgeslaan.
Dié skole poog om jaarliks derby rugby wedstryde teen mekaar te speel.

Volkskool het na Hugenote toe gereis vir die eerste kragmeting.

Dit was ook deel van die Noordvaal Liga bepalings.

Die uitslae was:

o14A: Volkskool 18 – Hugenote 5, o14B: Volkskool 17 – Hugenote 21.

o15A: Volkskool 36 – Hugenote 12, o15B: Volkskool 15 – Hugenote 19.

o16A: Volkskool 31 – Hugenote 14, o16B: Volkskool 31 – Hugenote 15.

Eerste span: Volkskool 30 – Hugenote 29.

Tweede span: Volkskool 10 – Hugenote 31.

Derde span: Volkskool 17 – Hugenote 26.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button