Local news

Wat gebeur in Heidelberg en Nigel

Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie. Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za

HEIDELBERG

21 Augustus

Suikerbos Aftreeoord vier al hul ere ondersteuners wat hulle bystaan. Die oggend begin om 10:30. Vir meer inligting, kontak Patricia Meyer by 083 305 3577.

30 Augustus

Suikerbos Aftreeoord bied ‘n oggend van sang en musiek om 10:00 aan. Vir meer inligting, kontak Patricia Meyer by 083 305 3577.

31 Augustus

Die ATKV Heidelberg-tak bied ‘n swierige fyn-tee oggend om 10:00 vir 10:30 aan by die Suikerbosrand Dienssentrum. Die doel van die dag is om Afrikaans aan te moedig. Die dag sal gevul wees met kuns, kultuur, musiek, pret en plaaslike talent. Kaartjies is R100 per persoon en beskikbaar by Marty Jerling by 082 465 9343 of Patricia Meyer by 083 305 3577.

6 September

Die Suikerbos Aftreeoord bied hul Lente sangoptrede om 10:00 aan in die saal by Freemanstraat 2. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

21 September

A street shower is held for the less fornutate at AGS Kairos Church in Voortrekker Street from 06:00 to 12:00. The street shower is a mobile hygiene service to people experiencing homelessness and will provide a place for homeless individuals to take a hot shower, receive clean clothes, and experience basic self-care.

Help with donations of hygiene care items, clothing and toiletries are requested. For more information, contact Yolandi Daschner at 081 840 8449.

Weekliks:

• Heidelberg Hope het verskeie skoonmaak groepe in die voorstede van Heidelberg wat weekliks sorg vir die skoonmaak van die omgewing. Om betrokke te raak of by enige van die WhatsApp groepe aan te sluit, kontak Nicolene Neveling by 072 840 0205.

• Die Silveroaks parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Houtpoort 392, Heidelberg plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te geniet. Vir meer inligting, besoek die Silveroaks parkrun Facebookblad.

• Die Suikerbosoord hou elke eerste Vrydag van die maand ‘n pannekoek fondsinsameling. Indien enige persone wil help kan hulle Marthie Greyling by 084 548 2665 kontak. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbosoord oefen elke Dinsdagmiddag om 14:00 sang in die saal. Almal wat hou van sing word genooi om te kom saam sing en vir die lente optrede te oefen. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbosoord kliniek bied elke Woensdag vanaf 11:00 tot 13:00 verskeie noodsaaklike dienste aan die gemeenskap. Die kliniek is by Freemanstraat 2. Kontak die kliniek by 016 349 5180 vir besprekings asook koste navrae.

NIGEL

27 July

Nigel SPCA is having their AGM at 13:00 at their premises in Servaas Road Nigel.

Anyone wishing to join their management committee can email Angela Morris at chair@nigelspca.co.za or contact 084 485 7020.

31 August

Nigel Animal Rescue is hosting a flea market day from 08:00 at the corner of Kingsway and Rhodes Avenue, to raise funds for their rescue and animal care operations. Stalls are welcome and unwanted goods can also be donated for their yard sale. For more information, contact Marlene Jooste at 060 822 3289.

14 September

AP Kerk Nigel reël ‘n Stap vir Bybels ten bate van Bybel verspreiding. Alle stappers word uitgenooi om saam te stap. Daar sal ook stalletjies wees en uitstallers is welkom. Om stalletjies te bespreek of vir meer inligting, kontak Elsa Greyling by 083 703 1763.

5 tot 7 Desember

NG Kerk Nigel Oos gemeente hou ‘n Kersmark en is opsoek na uitstallers. Om jou stalletjie betyds te bespreek, kontak Maryke Jonker by 061 507 5071.

Weekliks:

• Nigel Clean-Up het verskeie skoonmaak projekte deur die week en oor naweke om te sorg dat die dorp skoon en netjies bly. Om betrokke te raak, kontak Ilze Willemse by 079 850 4791.

• Springs/Nigel Wessa branch and Friends of Marievale Nature Reserve are meeting every second Saturday of the month at the conference centre at Marievale Nature Reserve. Contact Justin Donaldson at 072 373 7151 or Dee Johnson at 073 501 6333.

Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie? Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button