Laerskool Hannes Visagie het op 11 April hul top atlete aangewys.
Home/News/Local news/Sagies se top atlete aangewys Local newsSchools Sagies se top atlete aangewys Die skool se top atlete is beloon vir hul toewyding en prestasies. April 19, 2024 Letitia Van Zyl-Schultz Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Roné Loxton (08) is aangewys as die junior Victrix Ludorum. Laerskool Hannes Visagie het op 11 April hul top atlete aangewys. RenĂ© Vogel (o12) is aangewys as die beste dogters veldatleet en die senior Victrix Ludorum. Vicky Badenhorst (o12) is aangewys as die beste dogters veldatleet. Kristiaan Albert (o9) is aangewys as die junior Victor Ludorum. Lubbe Louw (o12) is aangewys as die beste seuns baanatleet, beste seuns veldatleet en die senior Victor Ludorum. You can read the full story on our App. Download it here. April 19, 2024 Letitia Van Zyl-Schultz Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print