Laerskool AG Visser se hoofdogter, Mieka Rabie het die besoekers werlkom geheet.
Laerskool AG Visser het op 25 Januarie gasheer gespeel vir ‘n vriendskaplike atletiek byeenkoms.
Atlete van Laerskool Die Arend van Brakpan en Laerskool Jan van Riebeeck van Springs het na Heidelberg gereis vir die byeenkoms.
Aidel Loots (Laerskool AG Visser) in aksie tydens die seuns o13 gewigstoot item.
Luvoyo Nkosi (Laerskool AG Visser) in aksie tydens die seuns o11 verspring item.
Jabulani Katifa (Laerskool AG Visser) was eerste oor die wenstreep in sy uitdun.
Die seuns o11 hekkie item het vir groot opwinding gesorg.
Tristan Blunden van Laerskool die Arend seil oor die hekkie tydens die seuns o13 wedloop.
Louis Venables het tedens sy verwelkomng ook die reëls verduidelik.