Local newsSchools

Laerskool AG Visser wys hoofleiers vir 2024 aan

Die aanpassing is gemaak as gevolg van die verkose hoofseun Janko Knoetze wat verhuis het.

Die Laerskool AG Visser se hoofleiers sien anders daarna uit sedert die aankondiging in 2023.

As gevolg van die verkose hoofseun Janko Knoetze, wat intussen verhuis het, is die hoofleiers vir 2024 Matteo Res (hoofseun), Junior Kekana (onderhoofseun), Mieka Rabie (hoofdogter), en Sharmoné Boy (onderhoofdogter).

Die res van die leerlingraad vir 2024 is Diaan Celliers, Lebohang Maphiri, Aiden Loots, Nicole Kok, Chantelize Pruis, Chanelle de Beer, Khanyisile Seaga en Ciska Kruger.

Related Articles

Back to top button