Local news

Plaaslike besighede ondersteun Cansa Shavathon

Plaaslike besighede ondersteun CANSA.

MMG Ford het op 27 Oktober gasheer gespeel vir ‘n Cansa Shavathon.

Daar was ‘n goeie toeloop van die publiek wat hulle deel gedoen het deur hul hare te skeer of te kleur.
Verskeie besighede het op hulle beurt ook die projek en fondsinsameling ondersteun.

Prinsipaal van die motorhandelaar Japie van Reeuwyk het met sy beurt sy hare laat waai nadat R15000 ingesamel was vir die kanker projek.

Related Articles

Back to top button