Dié diere is vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë in Retiefstraat 1 beskikbaar. Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.